Terwyl ’n klein
seuntjie
windverwaaid en
verskrik aan die
disselboom van
’n bewegende
sleepwa agter ’n
dubbelkajuit
voertuig
vasgeklou het,
het ’n fietsryer
van Wellington
gejaag om die
bestuurder te
waarsku.








